maandag, november 22, 2004

tuisblad
Word ik nou zo blij van he...


Van Wikipedia — die vrye ensiklopedie.

Wikipedia is 'n gemeenskapsprojek wat 'n volledige veeltalige ensiklopedie skep. Die Engelse weergawe (http://en.wikipedia.org/) bevat meer as 350 000 bladsye, en die Nederlandse weergawe (http://nl.wikipedia.org/), meer as 40 000. Die Afrikaanse wikipedia is opgerig op 16 November, 2001, en bevat nou 3933 bladsye. Wat wikipedia besonders maak is dat artikels gratis en vrylik beskikbaar is om te lees en te redigeer. Eksperimenteer gerus in die Sandput. Die inhoud van Wikipedia (en dus ook u bydraes) val onder die GNU/FDL Lisensie (http://www.gnu.org/copyleft/fdl.html) en is dus openbare besit.


Geen opmerkingen:

Een reactie posten

Wat je vind moet je teruggeven: